Oxford suksesvolle lewenswetenskappe CAPS: Gr 10: Onderwysersgids

Oxford suksesvolle lewenswetenskappe CAPS: Gr 10: Onderwysersgids

Description

Oxford suksesvolle lewenswetenskappe is 'n lewenswetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou. Kenmerke: alle beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar, wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die korrekte tempo en progressie verseker; assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.


Download Oxford suksesvolle lewenswetenskappe CAPS: Gr 10: Onderwysersgids (9780195994957).pdf, available at pdfstock.com for free.

Details

Author(s)
W. Bezuidenhout, A. Clark, S. Copley, C. Drew, R. Engelbrecht, J. Goliath
Format
Paperback
Dimensions
148 x 210mm
Publication date
18 Oct 2011
Publisher
Oxford University Press Southern Africa
Publication City/Country
Goodwood, South Africa
Language
Afrikaans
ISBN10
0195994957
ISBN13
9780195994957